Finesse op jou WhatsApp

WhatsApp is deel van ons almal se lewe en maak kommunikasie tog so maklik. Welkom op nóg ’n platform vir Finesse-tydskrif!

Wil jy eerste weet wanneer die jongste Finesse in die winkels verskyn of wanneer funksies, werkswinkels of toere plaasvind? Het jy ’n storiewenk? Word deel van ons WhatsApp-groep en geniet spesiale voorregte soos eksklusiewe afslag op boeke!

Maak só om een keer ’n week ’n gratis boodskap te ontvang:

• Save Finesse-tydskrif se nommer op jou selfoon: 062 194 2334
• Stuur dan ’n SMS (nie ’n WhatsApp nie!) met jou naam, van en selfoonnommer na bogenoemde nommer en ons sal jou by die broadcast-groep voeg.
*Jou inligting is veilig en jy sal geen gemorspos (spam) ontvang nie, plus, groeplede kan vir ons boodskappe stuur sonder om mekaar se boodskappe te ontvang.

Kliek hier vir WhatsApp vrae en antwoorde >>

lyn_3.png

500 gelukkige lesers wat voor 27 Februarie registreer, kry Die Mooiste Bybelverse deur Jannie le Roux, ter waarde van R120.

Vul jou besonderhede onder in en kliek op die STUUR knoppie.

Website Security Test