20 jaar van mode en kleur

0
88

House of Superior Clothing vier 20 opwindende en suksesvolle jare met Franse styl en elegansie in Parys… Montpellier!

By The House of Superior Clothing vind meisies en vroue daardie besondere droomuitrusting vir spesiale geleenthede, of dit nou ’n matriekafskeid, ’n banket of jou kind se troue is.

House of Superior Clothing, wat vanjaar hulle 20ste bestaansjaar vier, het gesorg vir Anja du Plessis se uitrustings en ook vir die fotosessie in romantiese Frankryk.

www.superiorclothing.co.za l epos sales@superiorclothing.co.za l 012 362 1968 of 082 331 9073


House of Superior Clothing het ook die stilering gedoen vir ons #NetGIRLS-bootreis fotosessie!