Vra ‘n mentor! - AMANDA KUIT

Wat is die impak van gesond EET?

“Jy kán goed voel en jy kán goed lyk. Gesond eet, aanvullings en veranderinge aan jou dieet kan ’n reuse-verskil maak,” het die dieetkundige AMANDA KUIT tydens ’n #MentorMaandag-lewensafrigtingsessie gesê. Wat is die impak van gesond eet op hoe ek lyk en voel? Waarna kyk ons as ons kyk na hoe ons lyk? Is my […]

Wat is die impak van gesond EET? Read More »