Artikels
![Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Mentor_OudioVideo-1024x536.webp)
God verstaan al ons familieskandes
Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou. Ons lees dat Jesus ook afkomstig is uit ’n ...
![Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Liesel_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)
Rig jou gedagtes op Hom – Liesel Krause-Wiid
Wees versigtig wat jy dink, want dit kan fisies nadelig wees vir jou. Spreuke 27:19 sê: Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand ...
![Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Mentor_OudioVideo-1024x536.webp)
Oppas! Jou woorde maak seer
Om taktvol te wees beteken om mense se gevoelens in ag te neem en hulle nie onnodig seer te maak nie. Dit is intuïtiewe insig ...
![Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Liesel_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)
Vergifnis is ’n keuse!
Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou… Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem. ...
![Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Mentor_OudioVideo-1024x536.webp)
Laat gaan en laat God
Al ooit die woorde: “Let go and let God” gehoor? Wat beteken dit? Om te laat gaan sê nie jy gee nie meer om nie, ...
![Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Mentor_OudioVideo-1024x536.webp)
Hou op om verskonings te maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n ...
![Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Liesel_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)
God wil jou gebruik!
Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op ...