Mei 2023

‘n Goeie ma luister en leer

’n Goeie ma luister en leer

Alle spiere moet oefening kry. Dieselfde geld ouerskap. ANNEMIE SCHOEMAN, die stigter van Angel Wings, sê ouers moet voortdurend aan gesinsverhoudings werk. Dit bly ’n leerproses vir ouers sowel as hulle kinders. Ek kon nie wag om ’n mamma te word nie. My droom was altyd dié van ’n perfekte gesinnetjie. Soet, gehoorsame kinders, ’n […]

’n Goeie ma luister en leer Read More »

Gretha Wiid [Oudio+Video]

Jy moet leer om regtig te luister!

Die huwelik is soos ’n legkaart met honderde stukkies. Een stuk wat die hele prentjie kan bederf, is destruktiewe kommunikasie. Ons weet mos hoe belangrik dit is om dinge uit te praat, of hoe? Ons ken almal die reëls: dat ons mekaar moet respekteer, ons tong in bedwang moet hou en nie ’n probleem onder…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Jy moet leer om regtig te luister! Read More »

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Rig jou gedagtes op Hom – Liesel Krause-Wiid

Wees versigtig wat jy dink, want dit kan fisies nadelig wees vir jou. Spreuke 27:19 sê: Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan. Jou onderbewuste kan nie onderskei tussen waar en onwaar nie. Met ander woorde, as jy negatiewe gedagtes dink, gaan hulle begin wortels kiet. As…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Rig jou gedagtes op Hom – Liesel Krause-Wiid Read More »

Lynette Beer

Lynette Beer – Geld koop nie geluk nie

Talle mense gaan gebuk onder ’n mentaliteit van armoede en skaarsheid. Die realiteit is egter dat ’n mens met so ’n lewensbeskouing nooit genoeg geld, geleenthede of materiële dinge sal hê nie. Dit is daarom belangrik dat ons ons uitkyk moet verander na een van genoeg en meer as genoeg. Die mens is bedoel om…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Lynette Beer – Geld koop nie geluk nie Read More »

Scroll to Top