Maak gebed jou eerste keuse
As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed verloor en ophou bid nie Ons los te dikwels gebed as ’n laaste uitweg. Daar is ’n lied wat sê: “Hoe verbeur ons tog die vrede, ag, hoe dikwels ly […]
Maak gebed jou eerste keuse Read More »

