3 top wenke vir ‘n nuwe eetprogram

0
10

Darren Jacobson van Virgin Active gee drie topwenke om gemotiveerd te bly wanneer jy met ’n nuwe oefenprogram begin:
1. Stel realistiese doelwitte: Baseer jou doelwitte op jou huidige gesondheidstoestand en nie op die toestand waarin jy was toe jy laas geoefen het nie.
2. Begin stadig en pas jou roetine aan: Probeer om nie te veel te gou te doen nie en rus tussen oefendae. Jou liggaam sal sterker word wanneer jy rus.
3. Oefen saam met ’n vriendin of daag ’n kollega uit: Oefen saam met iemand wat dieselfde doelwitte as jy het, of gebruik ’n uitdaging om julle albei gemotiveerd te hou.