[3MinuteSelfhelp VIDEO] Hou jou gemoed positief

603

Onaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou hart – jou gedagtes, nie die orgaan wat bloed pomp nie – deurgaans beskerm.

–Lynette Beer, motiveringspreker

Kliek op voelgoed.co.za/3-minute-selfhelp vir Lynette se video- en oudioreeks.