4:12 Meisie-subskripsie

EKSKLUSIEWE GELOOFSINHOUD IN JOU TIENERDOGTER SE E–POSMANDJIE

Jy het moeite gedoen om die regte waardes by jou dogter vas te lê. As ouer weet jy egter nie hoe die pad vorentoe lyk nie – teken jou dogter in op Finesse 4:12 Meisie se eksklusiewe geloofsinhoud om haar geestelik toe te rus en haar geloof te verdiep.

Meer oor

Tienermeisies kry dagstukkies vir elke dag van die week, Christelike blogs deur gewilde medewerkers, artikels oor geloofsgroei, raad oor verhoudings met ouers, vriende en kêrels, hoe om die Bybel te verstaan, podsendings en méér.

Nóg ’n rede waarom jou dogter die 4:12 Meisie-subskripsie sal geniet, is dat sy alles een keer per week gerieflik in haar e-posmandjie kry, sodat sy maklik ’n paar minute kan afknyp op ’n tyd wat háár pas.

Klink die 4:12 Meisie-subskripsie soos iets waarvan jou dogter graag deel sal wil wees?

Indien wel, teken haar sommer nóú in om weekliks op ’n Maandag haar eksklusiewe geloofsinhoud ontvang – die perfekte inspirasie vir die week wat voorlê!

4:12 Meisie-subskripsie

R99

R144

Teken haar sommer nóú in om weekliks op ’n Maandag haar eksklusiewe geloofsinhoud ontvang – die perfekte inspirasie vir die week wat voorlê!