8 wenke om jou metabolisme aan te wakker

1944

8 wenke om jou metabolisme op ’n gesonde manier aan te wakker:

  1. Moenie maaltye oorslaan nie, veral nie ontbyt nie.
  2. Proteïen tydens ontbyt bevorder jou metabolisme.
  3. Kleiner, gereelder maaltye help jou metabolisme aan.
  4. Kafeïen help die liggaam om vet te verbrand, veral tydens oefening. Onthou egter dat te veel kafeïen nadelig kan wees in gevalle van hoë bloeddruk en ongereelde
  5. Drink groentee daagliks, aangesien dit antioksidante bevat wat vetverbranding bevorder.
  6. Oefen 30 tot 60 minute lank, 3 tot 5 keer ’n week.
  7. Hoë-intensiteitoefening verbrand meer energie vir langer en kan ook help om jou aptyt te beheer.
  8. Wissel uithou- en weerstandsoefening af vir die beste resultate.

Andrea du Plessis, dieetkundige

Facebook: www.facebook.com/Gesondheid.AndreaduPlessis/
Twitter: @andreaduplessis
E-pos: andrea@wemedia.org.za