Ons vier die LAASTE GEDRUKTE UITGAWE van Finesse tydskrif én die begin van ’n NUWE, OPWINDENDE FASE!
Haal jou spoggerige hoed uit die kas!
Nooi jou ma, dogter of vriendinne en kuier saam met voorbladvroue, medewerkers en mentors, radio- en TV-persoonlikhede, gaskunstenaar Cordelia, én natuurlik Venessa Schoeman, redakteur van Voelgoed Media.