aanvaar jouself

0
58

Vra nou vir God, jou Rots, om jou vry te maak van dinge uit jou verlede. Vra Hom om jou selfbeeld te vernuwe sodat jy met nuwe oë, Sy oë, na jouself kan kyk. Natuurlik gaan jy nie oornag anders oor jouself dink of leer om jouself te aanvaar nie. Maar dit is belangrik, want jy gaan sukkel om ander lief te hê as jy nie jouself liefhet nie!

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.