Die digitale era het die manier waarop mense leef, speel en werk vir goed verander. Voelgoed Media omhels dié nuwe wêreld!
Aan die einde van meer as 25 jaar in die gedrukte media wat Finesse Voelgoed Tydskrif betref, is dit nie totsiens nie maar die begin van ’n opwindende nuwe fase …
Dit is noodsaaklik om as handelsmerk te ontwikkel en te groei. Selfs om ’n nuwe naam te kry!
Ons naam, Voelgoed Media, verteenwoordig ’n leefstyl – om goed te voel oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.
Voelgoed Media het die afgelope tyd verskeie nuwe baadjies aangetrek en spog deesdae met ’n blinknuwe webblad, aanlyn TV-program, sosiale media-kanale, podsendings, webinare, asook inspirerende events soos funksies, vertonings en bootreise.
162 299 volgelinge op Facebook en Instagram, én 39 559 nuusbrief-intekenare
Kry afslag op ons advertensie-pakkette as jy aanlyn bespreek, insluitend sosiale media, e-pos nuusbriewe, ens.
Kry ’n gratis templaat met riglyne vir jou advertensie-inhoud – kliek hier om ’n voorbeeld af te laai.
Bemarking op sosiale media sluit die gratis proeflees van advertensie-inhoud in.
Ons kan help met die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud vir e-pos nuusbriewe – kliek hier vir tariewe.
Ons is hier om jou te help om jou besigheid te groei en sy volle potensiaal te laat bereik.
Ons span is hier om jou te help met die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde, terwyl dit ook adverteerder se verwagtinge nakom.
130 699 volgelinge op Voelgoed Facebook – kliek hier
31 600 volgelinge op Voelgoed Instagram – kliek hier
20 090 volgelinge op Vroue wat Glo Facebook – kliek hier
6 195 volgelinge op Nuwe Jy Facebook – kliek hier
SPESIALE AANBOD – VOELGOED FACEBOOK + INSTAGRAM
Bespreek vóór 31 Augustus én kry 60% afslag op die volgende pakkette:
● Voelgoed Facebook + Instagram
● Vroue wat Glo Facebook
● Nuwe Jy Facebook
Voelgoed-nuusbrief intekenare – kliek hier vir ’n promosie nuusbrief voorbeeld
Vroue wat Glo-nuusbrief intekenare – kliek hier vir ’n promosie-nuusbrief voorbeeld
Nuwe Jy-nuusbrief intekenare – kliek hier vir ’n promosie-nuusbrief-voorbeeld
130 699 volgelinge op Voelgoed Facebook – kliek hier
Ons handelsmerk is meer as net ’n logo, dit is onder meer ook ’n identiteit, waardes en ’n doel!
Om GOED te VOEL oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.
Suid-Afrika | Afrikaans-sprekende stede | Woon in hoë inkomste voorstede
Afrikaans | Vroulik | 35-55 jaar oud – 55% | 55-64 jaar oud – 20% | 30-34 jaar oud – 10%
’n Doelgerigte lewe | Gelei deur waardes | Vervulde loopbaan en gesin | Kwaliteit eerder as kwantiteit | ’n Gesonde leefwyse | Hou van reis, uiteet en wyn
Lojaal | Digitaal vaardig | Doen aanlyn inkopies | Hou van kompetisies
As jy belangstel in Voelgoed Media se tariewekaart, méér advertensie-pakkette (webblad-advertensies, aanlyn TV-advertensies, funksie-borgskappe, ens) óf om met ’n advertensie-verteenwoordiger te gesels oor ’n pasgemaakte plan vir jou unieke behoeftes – kontak asseblief ons advertensie-koördineerder.
Ons span help graag met die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde.
● Die proeflees van keurige advertensie-inhoud vir Facebook en Instagram (100 woorde) is by die Sosiale media-pakket ingesluit.
● Die tarief vir die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud vir sosiale media (100 woorde) is R300.
● Wat die saamstel, teksversorging en proeflees van ‘n promosie-nuusbrief (325 woorde) betref, om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde, is die tarief R1 000.
Vir enige navrae, kontak asseblief ons advertensie-koördineerder.