Akademia inligtingsessie RSVP

#NetMatrieks en Akademia bied ʼn interaktiewe inligtingsessie aan reg oor die land wat handel oor die #NetMatrieks-bootreis.

Bring al jou vrae saam en kom vind meer uit oor die bootreis!

Datum: 13 Julie 10:00 – 11:00.

Vul asseblief jou besonderhede onder in sodat ons weet hoeveel matrieks om te verwag by elke sessie.