almal maak foute, dis oukei

0
18

Miskien eet jy gereeld skelm en vertel vir almal dat jy reg eet. Of miskien jok jy vir jouself en oortuig jouself dat jy nie so baie eet nie. Selfs al kom jy daarmee weg, onthou God is altyd by jou en sien wat jy doen. Ons almal struikel soms, en jy kan eerlik wees oor jou swakhede.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!

Geniet ‘n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van ‘n lekkerlees tydskrif.