almal se droom – vetvrye slaptjips!

0
13

Ek was onlangs by ’n kitskos restaurant. Die bord wat hulle opgehad het wat spog met Fat free chips het my totaal gefassineer! Ek moes dit net probeer. Tot my groot ontsteltenis skep die kelner ’n pakkie vol gewone slaptjips in, deurdrenk met olie. “Wait a minute” sê ek. “Those aren’t fatfree!” “Yes they are.” kom sy antwoord. “We only charge for the potatoes … the fat is free!