e-Kuier met ANDRIËTTE

e-Kuier met ANDRIËTTE

Die dae wat ons bekendes net in ons tydskrif sien, is vir altyd verby. Voortaan kuier ons aanlyn met ons voorbladvroue en kry ’n meer persoonlike kykie in hulle lewe. Voelgoed TV se e-kuiers is anders. Jy mag dink jy ken Andriëtte, maar jy het haar nog nooit só gesien nie! Ons sal jou laat dink, laat lag en moontlik selfs laat huil …

Aangebied deur Finesse Voelgoed Tydskrif

WOENSDAG 9 SEPTEMBER om 19:00 tot 20:00

Kaartjies (e-Kuier)

Die e-kuier word op Woensdag 9 September om 19:00-20:00 uitgesaai.
Indien jy nie op dié spesifieke tyd vir die e-kuier kan inskakel nie, sal jy ‘n REPLAY-skakel ontvang om die OPNAME binne 72 uur te kyk.
Alhoewel dit ’n aanlyn kuier is, is daar slegs beperkte plekke beskikbaar!

E-KUIER
kaartjie

R29

R49

E-KUIER kaartjie:
* R29
* Bespreek tot Dinsdag 8 September om 12:00

NAVRAE

Stuur ‘n epos na [email protected]
of bel 016 018 0243 (Kantoorure)
V&A