App vir tienermeisies

0
187
finesse-meisie-toep.jpg

Finesse 412 meisie is terug!

Finesse 412 meisie is terug!

Die “412” staan vir 1 Timoteus 4:12: “Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges ’n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid.”

Jy kan nie oor jou tiener se skouer loer nie, maar jy kan in ’n mate beheer uitoefen deur haar te help om haar slimfoon veilig te gebruik. Ons praktiese, nuttige app is ouers se antwoord vir gemoedsrus!

Dit is ontwerp met ’n tienermeisie se belangstellings in gedagte. Jy kry enigiets daar: modewenke, geestelike pitkos, praktiese riglyne vir ’n Christelike lewe, en onderhoude met inspirerende Christenvroue.

Onder leiding van Janine Truter (vroue-dominee) is dit tyd om meisies te bemagtig en vir hulle die tools te gee om ’n verskil te maak vir Jesus. Sy weet dat God haar hierdie bediening met ’n doel gegee het en sy wil graag hiermee ’n verskil maak. Sy gee ook persoonlike raad oor enigiets wat meisies wil weet – verhoudings, vriendskap, selfs haar gunstelingmodetruuks.

Die Finesse Meisie app sal in Mei beskikbaar wees.
Vul jou besonderhede onder in, en ons laat weet jou sodra jy dit kan aflaai.

DEEL
Vorige artikelTeleurstellings het nie die laaste sê nie
Volgende artikelLindie Strydom: “Doen elke dag net wat jy kan”

This is the “wpengine” admin user that our staff uses to gain access to your admin area to provide support and troubleshooting. It can only be accessed by a button in our secure log that auto generates a password and dumps that password after the staff member has logged in. We have taken extreme measures to ensure that our own user is not going to be misused to harm any of our clients sites.