Jou oë is die venster van jou siel

100

Kyk ook ander mense in die oë wanneer jy met hulle praat. Vroue is veral geneig om hulle oë te laat dwaal na die persoon se haarstyl, mond of selfs kleredrag, maar wanneer jy op hulle oë fokus, voel hulle outomaties dat jy luister. ’n Hand teen jou wang laat dit lyk asof jy diep nadink oor wat die persoon sê.

Vermy die power stare waar jy stip na iemand se voorkop kyk.

Dit is baie intimiderend. As jy mense in die raadsaal wil beïndruk, moet jy met albei bene ferm op die grond staan. As jou voete te ver uitmekaar is, neig jou heupe vorentoe en kan jy moeg lyk omdat jy nie regop staan nie.

Onthou om opreg te glimlag – niks werk so goed soos ’n glimlag nie en dit is aansteeklik!

Hanna het in haar gedagte gepraat, net haar lippe het geroer. Eli kon nie haar stem hoor nie, en daarom het hy gedink sy is dronk (1 Samuel 1:13)

Vorige artikel[VIDEO] Besluiteloosheid kan jou van sukses ontneem
Volgende artikelIn stil–wees is antwoorde en lesse