Donderdag, Augustus 22, 2019
Tuis Skrywers Gepaas deur Blogger - Beatrix Kennedy

Blogger - Beatrix Kennedy

Blogger - Beatrix Kennedy
0 ARTIKELS 0 Boodskap
Beatrix is 'n verkleurmannetjie met 'n kombinasie-graad (BRekLLB), maar vir wie die lewe nou in die onderwys uitgespoel het. Sy is 'n Namakwalander van geboorte, maar het gousblomme vir jakarandas verruil en woon tans in Pretoria. Sy is lief vir die buitelewe en maak tyd vir draf, kamp en vriende. Deur dit alles vleg die genade van die Here deur haar lewe en gedagtes en leer sy nog elke dag iets nuuts van Hom.
Harvesters

Bekendes