Donderdag, Augustus 22, 2019
Tuis Skrywers Gepaas deur Blogger - Carla Kotze

Blogger - Carla Kotze

Blogger - Carla Kotze
0 ARTIKELS 0 Boodskap
My naam is Carla Kotze en ek is afkomstig van Roodepoort. Ek is die soort meisie wat glo in kinderlikheid, maar sukkel nog om braaf genoeg te wees om dit deel van my daaglikse lewe te maak. Ek is passievol oor hoop, want ek glo hoop kan vryheid bring in enige omstandighede. Ek is bietjie van 'n Christus ''freak'' en het 'n groot passie vir Sy koninkryk.
Harvesters

Bekendes