Vrydag, Desember 13, 2019
Tuis Skrywers Gepaas deur Blogger - Leandie Lombaard Bräsler

Blogger - Leandie Lombaard Bräsler

Blogger - Leandie Lombaard Bräsler
0 ARTIKELS 0 Boodskap
Leandie Lombaard Bräsler is ’n koördineerder vir leierskapsontwikkeling en die teenboelieveldtog by die Afrikaanse burgerregte-organisasie, AfriForum; ’n sangeres en liedjieskrywer van die ouderdom van 12 wat haar passie vir Jesus Christus deur haar musiek uitleef; en is tans besig met haar meestersgraad aan die Universiteit van Johannesburg. Sy is getroud met haar beste vriend en sielsgenoot. Sy glo dat ’n mens nooit te jonk is om uit te gaan en Jesus Christus se Naam te verkondig nie en dat God dié wie Hy geroep het kwalifiseer: ons roeping om die verskil en lig in die wêreld te wees.
Serengeti
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!