Dinsdag, November 12, 2019
Tuis Skrywers Gepaas deur Blogger - Mariska Ford

Blogger - Mariska Ford

Blogger - Mariska Ford
0 ARTIKELS 0 Boodskap
Mariska Ford is ʼn vryskutskrywer en ʼn voltydse verteenwoordiger vir die skoner geslag. Dit was altyd haar droom om die gesogte ‘ma-van-die-jaar’ en ‘knapste-vrou-ooit’ toekennings te wen totdat haar siel rus gevind het. Deesdae kies sy daagliks om die perfekte lewe te verruil vir die kronkelpad van genade. Wanneer sy nie skryf nie, ry sy kinders rond, maak kos en hou die hond en kat uitmekaar. Mariska woon in Pretoria saam met haar man en twee woelige seuns.
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes