Donderdag, Augustus 22, 2019
Tuis Skrywers Gepaas deur Blogger - Pandora

Blogger - Pandora

Avatar
0 ARTIKELS 0 Boodskap
Ek is 'n getroude vrou vir 6 jaar, 'n mamma vir amper 2 jaar en bly in Suidwes op die platteland. My Pa se ek moes in my vorige lewe 'n hippie gewees het, en my ma se ek is die buurman se kind... (ek twyfel.... want ek het my pa se kuite en sy suster se ou-mens hande) Ek is maar net ek... droom baie, is nogal relatief deur die blare, en het besluit om my gedagtes neer te skryf, sodat my brein van dit kan ontslae word. Ek het 'n goeie sin humor. Ek love rooi skoene, en pienk lippe!
Harvesters

Bekendes