Vrydag, Desember 13, 2019
Tuis Skrywers Gepaas deur Blogger - Petra van Tonder

Blogger - Petra van Tonder

Blogger - Petra van Tonder
28 ARTIKELS 0 Boodskap
Hier is ek: Vrek normaal en ook tog anders. Soos elkeen van ons mos maar is. Ek is die ma van ‘n tiener en getroud met die liefde van my lewe. Lank gelede opgelei as ‘n sielkundige, maar is nou ‘n tuismamma en geniet dit baie. My lewe is redelik holderstebolder somtyds. Dan wonder ek of ek regtig cope! Klink normaal, né? My persoonlike droom is om ‘n mooi koekievorm van gemeensaamheid, hoop, verstaan en lag te druk in iemand se lewe of hart. As ek dit kan doen, is ek tevrede.
Serengeti
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!