Bekendes wys hul matriekafskeid foto’s

0
624
hannon_bothma_matriek_afskeid.jpg

Naas jou trourok, is die rok wat jy gaan dra vir jou matriekafskeid seker die belangrikste wat jy ooit sal beplan. Kan jy nog al die opwinding oor hierdie groot partytjie onthou? ’n Klomp celebs het hulle foto’s met ons gedeel.

Zetske van Pletsen
zetske1.jpg
Zetske van Pletsen
zetske2.jpg
Zetske van Pletsen
zetske3.jpg
Zetske van Pletsen
zetske4.jpg
Vicky Davis
vicky1.jpg
Vicky Davis
vicky2.jpg
Vicky Davis
vicky3.jpg
Aletté-Johani Winckler
alette_0.jpg
Liesel Krause-Wiid
liesel1.jpg
Liesel Krause-Wiid
liesel2.jpg
Venessa Schoeman
venessa.jpg
Hannon Bothma
hannon_1.jpg

Ons wil ’n foto-album saamstel van al ons lesers se oulike, vreemde en snaakse matriekafskeidfoto’s. Stuur jou ou matriekafskeid foto na christelle@carpediem.co.za.