BERNINA se Winter Promosie is nou aan!

0
125

Om 125 jaar van Switserse presisie en vakmanskap te vier het ons spesiale aanbiedinge op ‘n wye reeks naaldwerk-, omkap-, borduur- en kwiltmasjiene om vrye teuels aan jou kreatiwiteit te gee hierdie winter.

PROMOSIE GELDIG VANAF 1 JULIE TOT 31 AUGUSTUS 2018.

Vir meer inligting in verband met ons Winter promosie besoek jou naaste BERNINA handelaar of kontak BERNINA Hoofkantoor by 011 726 1800 of skryf aan: marketing@berninasa.com of besoek ons webblad by www.bernina.co.za