Boekbekendstelling: Liesel Krause-Wiid en Wanda Bam

0
76
boekbekendstelling

Liesel Krause-Wiid en Wanda Bam nooi jou persoonlik uit na hul boekbekendstelling.

Liesel Krause-Wiid en Wanda Bam nooi jou persoonlik uit na hul boekbekendstelling.

Woon die geleentheid GRATIS by op Woensdag 18 Mei by die Barnyard, Parkview, Pretoria (18:00 vir 18:30).

Wanda Bam stel Wilderniswenke vir vroue bekend en Liesel Krause-Wiid stel Wat sê jy? bekend.

Kuier saam met Liesel en Wanda en laat hulle sommer jou boek teken. Sitplek is beperk, slegs die eerste 50 dames wat bespreek kan die geleentheid saam met ‘n vriendin bywoon.

Verversings sal na die funksie by Tapa Vino bedien word.

In samewerking met Maroela Media.

Vul jou en jou vriendin se besonderhede hieronder in, kliek op die STUUR knoppie en die kaartjies sal aan jou per e-pos gestuur word.