Bravo kuier saam met Anders op die MSC Opera

0
134
anders_orkes.jpg

Bravo kuier Donderdagaand, 23 April om 20:00 saam met die musiekduo, Anders, op die MSC Opera.

Herhalings is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30