Sondag, Julie 12, 2020

BEKENDES

“Kuber– veiligheid is my prioriteit”

Die passie swem in haar poelblou oë. RIANETTE LEIBOWITZ is veel meer as net ’n besigheidsvrou.  Sy is slaggereed om weerlose slagoffers uit die kloue van internetboelies – en...

Is jy regtig tot enigiets in staat?

As jy fyn luister en jou talente in ooreenstemming met Sy wil gebruik, sal jy suksesvol wees, weet Danilo Viljoen nou. Sy tydsberekening is perfek! Met die aantrek van die...
Melinda Bam

Dít inspireer my! (Melinda Bam)

EK IS OP MY GELUKKIGSTE … saam met my man en familie, iewers in die natuur  waar ons net kan stil word en afskakel. Min mense verstaan die verhouding tussen...
Armand Aucamp

Die woorde “Jy sal dit nie maak nie” het by Armand Aucamp vasgesteek…

Tussen akteur–wees, ’n kookboek skryf en ’n nuwe besigheid, het ARMAND AUCAMP balans gevind. Sy vermoë om hard te werk en slim met geld te werk is al van...

Seer verlede, mooi toekoms – Melinda Bam

Oud–Mej. Suid-Afrika MELINDA BAM begin elke jaar splinternuut. Die pyn en lesse uit haar verlede word ingespan as trappies wat doelgerig geklim word, sodat die geskiedenis hom nooit weer...

Marianne Kriel: Wat ek geleer het…

ROEM KAN ’N GOEIE DING WEES … as jy dit gebruik om ander mense te help. Dit kan ook ’n aaklige ding wees as jy dit gebruik vir jou...
Soos hongerte oorheers, voer ons ’n stryd

“Soos hongerte oorheers, voer ons ’n stryd”

Boervrou Lana Krige van Klipplaat in die Oos– Kaap en haar gesin voer ’n oorlewingstryd weens die droogteramp van die afgelope vyf jaar. Sy getuig hoe hulle gesin van...
Dit inspireer my

Dít inspireer my! (Elma Postma)

EK IS OP MY GELUKKIGSTE … as ek self iets plant en sien hoe dit nuwe blare kry – veral my vetplantjies wat ek uit ander tuine gekry het. Dit simboliseer...
Sorina Erasmus

Sorina Erasmus: Wat ek geleer het…

VIR ’N OUER IS GEDULD IETS… waarvan jy een dag niks het nie en die volgende dag hope. Alles hang net af van hoe lank die  titaniese tantrum duur. WANNEER ANDER...
Christi Panagio

Dít inspireer my! (Christi Panagio)

EK IS MAL OOR… die natuur, see, berge. Enige plek weg van geboue en selfone af waar ’n mens die naaste aan God kan wees en jouself, vrede en rustigheid...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!