Maandag, September 16, 2019

[OUDIO] Liefde is kleintyd ’n aksie-woord

“Ons seuntjies leer dat omgee en liefde gewys kan word sonder die gebruik van moeilike woorde.” ‒ Danielle en AB de Villiers

[OUDIO] Stephanie Baartman sê: “Die lewe verras my elke keer…”

As jy terugkyk tot nou toe, wat van jou lewe het jou die meeste verras?

[OUDIO] My ambisie het my deurgedra – NADIA HERBST, 7de Laan-aktrise

Luister na 'n 1-minuut snit van Nadia se onderhoud. Kliek hier om volledige artikel te lees.

[OUDIO] Je-ani Swiegelaar: “Dit maak my bang”

Je-ani Swiegelaar maak haar hart oop oor dinge wat haar bang maak en hoe sy haar vrese oorkom.

[OUDIO] Rozanne McKenzie: “Dinge wat my inspireer en motiveer”

Rozanne is mens soos ek en jy, sy vertel graag van haar hart se geluk en haar vrese.

[OUDIO] Hanna Grobler gee raad oor hoe om jou passie te vind

’n Nuwe passie is soos ’n energiedrankie vir jou gemoed. Hanna Grobler gee raad oor hoe om joune te vind.

[OUDIO ONDERHOUD] Demi Lee Moore se guilty pleasure

Sy het ’n stoute gewoonte en sy voel nie een oomblik skuldig daaroor nie, bieg sangeres Demi Lee Moore.

[OUDIO] “Dis goed dat die lewe my weer bietjie rek en strek”

Al lyk dit so, was dit vir Leandie du Randt nie maklik om sukses te behaal nie. Sy vertel wat sy uit haar mislukkings geleer het. 

Bekendes