Dinsdag, Mei 26, 2020

My één woord

Woede

Iemand wat kwaad is, ontsien niks, sy woede is ’n onkeerbare vloed. – Spreuke 27:4 Ek lees van ’n ysblou meer in Rusland. Dit is uiters gewild as ’n plek...

Woede

Hy trek geregtigheid aan soos ’n pantser en redding is die helm op sy kop; Hy trek straf aan as klere, Hy hang woede om Hom soos ’n mantel....

Vreugde

Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid. – Galasiërs 5:22 Vreugde as vrug van die Gees raak ’n natuurlike deel van ons. Dit...

Wonders

… om my loflied te sing en van al u wonders te vertel. – Psalm 26:7 Ons lees telkens in die Woord waar God deur die wonders wat Hy doen,...

Vriendskap

Toe vra Esau: “En wat is jou bedoeling met al daardie goed wat ek gekry het?” en Jakob antwoord: “Dit is om u vriendskap te wen.” – Genesis 33:8 Hier is ’n...

Wonders

Besef tog dat die Here wonders gedoen het vir dié wat aan Hom getrou is. Die Here hoor as ek na Hom roep. – Psalm 4:4 Ek en Schalk wou so graag...

Vriendskap

Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie ’n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy ’n vyand...

Wonders

Jesus sê toe vir hom: “As julle nie tekens en wonders sien nie, glo julle eenvoudig nie.” – Johannes 4:48 Ek en Schalk het deur diep waters gegaan. Ons het...

Vriendskap

Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry. – Spreuke 27:9 Daar is soveel rykdom opgesluit in die...

Woord

Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!