Maandag, Januarie 27, 2020

Nuut

CMP kids

Wen een van 2 CMP-kids boekpakkette

CMP-kids neem Jesus se opdrag, “Laat die kindertjies na My toe kom…” (Markus 10:13), baie ernstig op. Met elke publikasie wil ons kinders in die regte rigting stuur. Spreuke 22:6...

Wat jou man se hartsnare roer

  Ons Evasgeslag kan gou vinger wys, maar weet ons werklik wat die manne wil hê? Hier is ’n paar verrassende antwoorde. Hoe gebeur dit dat twee mense op ’n dag...

Hoe kry ek ’n plat magie?

Hunker jy na ’n strykplankmaag, maar ten spyte van al die opsitte kan jy net nie van die ronde magie ontslae raak nie? Dan moet jy eerder begin let...

“Gister se seerkry is nie wie ek is nie”

Rhona Erasmus neem elke dag doelbewus ’n besluit om dankbaar te leef. Tog was daar tye dat ’n negatiewe lewensuitkyk haar geluk gesteel het. Ons word gebombardeer met onrealistiese idees...

Vertrou jou sesde sintuig!

Wonder jy of daardie stemmetjie binne jou vertrou kan word? Die Here praat soms met ’n fluisterstem – vertrou dus daardie gevoel wat jy het. MAANDAG Intuïsie is om sommer net...

Bid opreg vir ’n wonderwerk

In die flou maanlig het die seewater kalm gelyk. Niks kon reddingswemmer Kobus Meyer egter voorberei vir wat agter die “kalm” golwe sou wag nie. Ek en die ander vrywilligers...

Om stil te word by God

Dis belangrik om tyd te maak om stil te word en jou gees te verruim, maar dis soms moeilik om by jou goeie voornemens te bly.

Wat hy nié vir jou sê nie

Volgens die spreekwoord kan dit wat jy nie weet nie, jou nie seermaak nie. Dalk is dit waarom paartjies mekaar nie altyd alles vertel nie. ’n Verhouding is nogal soos...

Waag dit om te droom!

Elke vrou het ’n droom wat sy diep in haar hart bêre. Maar hoor hier: Dis nooit te laat om dit te begin leef nie!

Sien, hoor en voel die hemel

Die hemel loop oor van vrede, vreugde, liefde en God se teenwoordigheid. Jy hoef egter nie vir “eendag” te wag om dit te kan beleef nie. Die wêreld is ’n...

Bekendes