Donderdag, Oktober 18, 2018

Nuut

“Versigtig met woorde, want dit skryf ‘n storie”

Elke lewe is ’n storie. Ons skryf ons lewens met woorde. Jy skryf jou storie, maar uiteindelik skryf jou storie jou. Die beste lewens kies baie versigtig wie hulle...

Wen ‘n kettleCADDY Pizza Oond ter waarde van R2 000

‘n Suid Afrikaans gepatenteerde en vervaardigde produk, vir ons mense. Die sukses van kettleCADDY is gerugsteun deur ‘n 5-jaar waarborg en alhoewel dit eg-tradisionele houtvlam pizzas oplewer, is dit baie...

Wen een van twee Balance Cape Town-kerse ter waarde van R225

Nadat sy vir baie jare op die teer- en stofpaaie van ons pragtige en diverse land gereis het, was Debbie Jackson, stigter van Balance Cape Town, geïnspireer om ’n...

Wen ‘n Sunstar geskenkpak ter waarde van R695

Ter viering van mondgesondheidsmaand in September gee Sunstar ʼn geskenkpak weg ter waarde van R695, verpak met Sunstar GUM se gehalte mondhulpmiddels, insluitende die nuwe Soft-Picks Advanced. Sunstar GUM Soft-Picks...

Dink voor jy praat op sosiale media

Ons leef in ’n opwindende tyd. Gewone mense kan nou hulle opinie lug vir almal om te lees. Doen ons dit reg? Vra Roedolf Botha. Kenners en gewone mense kan...

As dinge anders vir jou uitwerk

Jy neem die beste besluite met die inligting tot jou beskikking. Nogtans kyk jy dikwels terug en wens dinge het anders verloop. MAANDAG Niemand het gesê jy sal nie probleme hê...

Hoe staan ek op na ’n terugslag?

Ons weet nie wat om die draai wag en watter krisisse voorlê nie. Een ding bly egter staan: Hy laat ons nooit los nie. “Hy wat nie sy kruis opneem...

Gebore om besonders te wees!

Glo jy sukses is net vir ander? Hierdie leuen is jou grootste vyand sê Lynette Beer. Jy mág uitstaan en word wie jy bedoel is om te wees. Elke mens...

Elke paartjie kort ’n plan

Paartjies wat trou, glo dat hulle nugter is oor wat voorlê. Tog is dit dikwels dieselfde mense wat later skei. ’n Strategiese plan is die oplossing. Almal is dit eens:...

Haal die byt uit kritiek

Almal wil graag komplimente hê en niemand hou van negatiewe kommentaar nie. Tog hoef jy nie bang te wees vir kritiek nie. Maak dit liewer jou vriend! “As jy nie...
Filorga
King Price

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,606IntekenaarsTeken aan
Filorga
King Price