Maandag, Januarie 27, 2020

Nuut

van gewoon na uitsonderlik

Jou gedagtes is uniek

Jou gedagtes is uniek aan jou. Jy is al een wat jou houding kan bepaal. Stel jou voor jy is in ’n personeelvergadering waartydens nuwe werksure bespreek word. Of verbeel...
I love my smile

Skitterwit glimlag met I love my smile

Jou tande kan jou ouer laat lyk, of jou selfvertroue ’n hupstoot gee. Gelukkig is ’n skitterwit glimlag ons almal beskore – veral as jy aanklop by I love...
vrees

Laat jy toe dat vrees jou oorheers?

Almal is soms angstig. Dis nie verkeerd om bang te wees nie, maar jy hoef nie toe te gee aan die verlammende effek daarvan nie. Gaan doen wat jy...
eerlik

Wees oop en eerlik met mekaar

Baie verhoudings word gekenmerk deur onuitgespreekte behoeftes, vrae wat nooit gevra word nie, onrealistiese verwagtings en verskuilde agendas. Dit veroorsaak magteloosheid en hopeloosheid vir paartjies. it lyk soms asof sielkundiges...
oefen maagspiere

Hoe oefen ek my maagspiere?

’n Mooi, gedefinieerde maag kan die indruk van ’n sterk kern skep, maar dit is ongelukkig nie altyd die geval nie. Het jy geweet dat jy nog steeds met swak...
om aandag te gee

Om aandag te gee

Die kernpunt waarom ek my terugkeer na God gevind het, was die feit dat ek die ewigheidswaarde van God besef het ten spyte van my aardse krisis. In ’n verhaal...
Nathanya van Zyl Chapman

Is julle verhouding vir altyd?

Het jy gemoedsrus oor die verhouding waarin jy jou bevind en die rigting waarin julle op pad is? Baie van ons is dikwels onwillig om eerlik met onsself te wees...
Die Naguilklub

Hanteer ’n kleuter se humeur so

Midde-in jou driejarige se tantrum besef jy dat sy alles wat jou in haar irriteer – die houding, die handgebare en die woordeskat – direk van jou af gekry...
kinders se vra oor skei

Kinders se vrae oor skei

Jy kan sien die kinders sukkel met botsende emosies wanneer die seer woord “egskeiding” opduik. Hier is antwoorde wat jou kroos sal gerusstel. Jy het gedink dit sal nooit met...
selfies

Keer dat selfies hulle lewe oorneem

Kinders is deel van ’n digitale wêreld waar hulle verhoudings bou. In plaas van om dié tegnologie te verbied, leer hulle eerder hoe om dit te bestuur. Ons kan ons...

Bekendes