Saterdag, Augustus 24, 2019
motivering_Eugene_Kemp.jpg

11. Wéét wie jy is

Van kleins af word ons geprogrammeer om te konformeer en te word wat vir die samelewing aanvaarbaar is; daarom is ons maar net nie onsself nie. Wie jy werklik...

’n Honger na sy Woord

Gewone mense, vissermanne, hulle vroue en kinders wat die wonder van sy preke, die openbaring van God se liefde, aangegryp het. “Op ’n dag toe Jesus langs die Gennesaretmeer staan...
dieetwenke.jpg

28. Die gewigsverlies drankie genaamd water

Water is ‘n natuurlike eetlusdemper en is dit dus raadsaam om genoeg water te drink. Jy benodig ongeveer 20-30 ml water per kilogram liggaamsgewig. Indien jy 60 kg...
dieetwenke.jpg

61. My gewig staan stil!

Jy volg jou dieet getrou, maar jou gewig wil net nie afkom nie. Ek stel voor dat jy dan hierdie vrae probeer beantwoord. Eet ek dalk te veel? ’n Maklike...
dieetwenke.jpg

62. Met meer as ’n knippie sout

Stres is ons groot paaiboelie. Maar wie weet, dalk kan hierdie “dieet” die ideale een wees om hom op sy plek te sit! Ontbyt: ½ pomelo, 1 sny volgraanroosterbrood (droog),...

Beeldpoetsers

Die woord “beeldpoetsers” duik deesdae gereeld op in die media. Onlangs het ons gelees van Bell Pottinger wat as die Guptas se beeldpoetsers opgetree het. Die woord “beeldpoetsers” duik deesdae...
dieetwenke.jpg

60. Kyk na die porsies

Porsiebeheer is baie belangrik as jy gewig wil verloor. Volg hierdie wenke om jou daarmee te help. • Eet altyd uit ’n bord. ’n Gedagtelose gepeusel by ’n geselligheid sonder...

‘n Ysberg

'n Groot ysberg het van die Antartika af losgebreek en is besig om weg te dryf van die Antartika af. Dit is die derde grootste ysberg waarvan ons weet. 'n...

Vind jou plek

Die kerk is geroep om ’n vissersboot te wees, nie ’n passasiersboot nie. ’n Vissersboot het gewoonlik nie passasiers nie. “Van nou af sal jy mense vang.” Lukas 5:10 Die kerk...

Tree jy op soos Ek?

Hier verduidelik My dienaar Paulus hoe julle behoort te reageer teenoor mense wat nie in My glo nie. Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente...
Harvesters

Bekendes