Saterdag, Augustus 24, 2019
borsvoed

Borsvoedingweek

Dit is vandag die begin van wêreld-borsvoedingweek. Dit is vandag die begin van wêreld-borsvoedingweek. Die idee van hierdie week is om borsvoeding aan te moedig deur die belangrikheid daarvan vir gesonde...

Party het “nee” gesê

Daar was die afgelope tyd baie berigte oor staatskaping. Eposse wat aan die lig gekom het, wys dat daar baie mense was (en is) wat hul met onderduimshede besig...

‘n Mooi Storie!

Daar is vandag so ‘n mooi storie op die voorblad van die koerant. Dit gaan oor Desiree Moses wat in Atlantis in die Kaap woon. Daar is vandag so ‘n...

Christene se profetiese taak

Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het gister in die parlement ’n verslag oor staatskaping voor die portefeuljekomitee oor openbare ondernemings gelewer. Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het gister in die...

Te hoog aangeprys

Saoedië Arabië se Koning Salman bin Abdulaziz, wat in 2015 die troon bestyg het, word dikwels deur rubriekskrywers geprys. Saoedië Arabië se Koning Salman bin Abdulaziz, wat in 2015 die...
troue.jpg

Omskep iets negatiefs tot iets moois

Sarah Cummins (van Indianapolis) en haar verloofde het presies ‘n week voor haar troue besluit om nie meer te trou nie. Sarah Cummins (van Indianapolis) en haar verloofde het presies...

‘n Ysberg

'n Groot ysberg het van die Antartika af losgebreek en is besig om weg te dryf van die Antartika af. Dit is die derde grootste ysberg waarvan ons weet. 'n...

Winterkoue oor Palestina

Koue, ryp en sneeu is tans besig om oor ons  land te trek. In Job kry ons ʼn pragtige beskrywing van die winterkoue wat die land Palestina bedek. Koue, ryp...

Moederliefde (en Vaderliefde)

Baie mense se harte (en traankliere) is hierdie week aangeraak toe hulle die storie van Dennis Haynes gelees het. Baie mense se harte (en traankliere) is hierdie week aangeraak toe...

Qatar Lugredery

Die hoof van Qatar Lugredery het homself verlede week baie ongewild gemaak by ’n hele klomp mense. Die hoof van Qatar Lugredery het homself verlede week baie ongewild gemaak by...
Harvesters

Bekendes