Vrydag, Oktober 18, 2019
dieetwenke.jpg

16. Hoe om waterretensie te voorkom en beheer

• Eet meer proteïenryke kosse soos vleis, hoender en vis. • Verhoog jou kaliuminname deur meer piesangs, avokadopere en sampioene te eet. • Voeg meer kosse met natuurlike diuretiese funksies by jou dieet soos...

Spreuke 3:3

Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart. Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind...

Hoe moet ek liefhê?

Dit is liefde wat vra, wat soek, wat klop, wat vind, en wat getrou is aan wat dit vind. “Om die Here jou God lief te hê, Hom te gehoorsaam...
dieetwenke.jpg

15. Die probleem met versoeters

Die volgende kunsmatige versoeters is in Suid-Afrika beskikbaar: Acesulfame-K, Aspartame, Neotame, Sucralose, Saccharine en Cyclamate. Hierdie versoeters is deeglik getoets vir veiligheid in verskeie groot wetenskaplike studies en daar...
motivering_Eugene_Kemp.jpg

3. Hoe om ’n probleem op te los

Baie krisisse in ons lewens ontstaan as gevolg van ’n gebrek aan behoorlike probleemoplossingstegnieke. Hierdie krisisse laat jou totaal oorweldig voel en dan is jy meer kwesbaar vir slegte...
dieetwenke.jpg

14. Moenie ontbyt oorslaan nie

Ontbyt is belangrik omdat dit jou metabolisme aan die gang kry na die aand se vas en jou die nodige energie gee om jou dag te begin. Ontbyt gee...
dieetwenke.jpg

13. Glukemiese Indeks en jou gesondheid

Die Glukemiese Indeks (GI) gee 'n aanduiding van die tempo waarteen die koolhidrate, wat geëet is, die bloedglukose vlakke affekteer. Daarom sal koolhidraatryke kosse met 'n hoë GI vinniger...
dieetwenke.jpg

12. Braai gesond en voel goed

Wanneer jy ‘n gesonde leefstyl wil volg, maar hou van braai, daar is goeie nuus! Jy kan steeds die geselligheid geniet sonder om jou oor die skaal te bekommer.Vervang aartappelskyfies...
slaai.jpg

1. Niçoise-slaai

Genoeg vir 4 Genoeg vir 4 BESTANDDELE 3-5 groenboontjies 1 eier 2 kersietamaties 2 olywe 4-5 kappertjiesade gemengde slaaiblare 60 g tunafilette sout na smaak vars suurlemoensap METODE 1 Was en blansjeer die groenboontjies in gesoute kookwater en verfris dit dan in...
dieetwenke.jpg

11. Stres kan gewigsverlies belemmer

Stres hoef nie jou gewigsverlies te kelder nie. Slaap genoeg en probeer om doelbewus ontspan. As jy bewus is van jou stresvlakke, maak seker jy’t gesonde happies in die...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes