Saterdag, Julie 21, 2018

Voelgoed

Mevrou Doeminie en die uitsondering op die reël

Soos vele kere vantevore kom ek voor SASSA se kantoordeure met my breingestremde seun van 25 te staan. Hierdie is my grootste nagmerrie. Vir ‘normale’ mense wat Sassa ongeskiktheidstoelae kry,...

’n Ma kry self ’n preek…

Die motor ruik na gras en kleinseuntjie sweet. Ons is op pad terug van sy rugby en hy is nogal in ’n luim vir gesels. Die voorreg is my nie...

Italiaanse blomkool

3 tot 4 porsies BESTANDDELE 1 rooi- of wit ui, gehalveer en in repies gesny ½ rooi soetrissie, in repies gesny 4 ml gekneusde knoffel sonneblom- of olyfolie 15 ml bruinsuiker sout en peper 1 x 410...

Smoorsnoek

BESTANDDELE Groente-olie - 60ml Ui - 180g Gerookte snoek - 500g Een brandrissie rooi of groen Bevrore ertjies - 410g Blatjang -125 ml Knippie sout en peper vir smaak METODE ...

Choc Chip Pannekoeke

BESTANDDELE • Meel – 2 koppies • Eiers – 2 • Bakpoeier – 2 teelêpels • Melk – 2 ½ koppies • Olie – ½ koppie • Sout – ½ teelêpel • Asyn – 1 teelêpel •...

Die geheim vir ’n stralende vel?

Liesl Laurie, voormalige Mej. Suid-Afrika, woeker sedert sy die kroon gedra het as Jacaranda FM-aanbieder en model. Sy deel haar meesterplan vir ’n jong vel. Wat ’n mens se vel...

Hoe kry ek ’n plat magie?

Hunker jy na ’n strykplankmaag, maar ten spyte van al die opsitte kan jy net nie van die ronde magie ontslae raak nie? Dan moet jy eerder begin let...

Hoe stop ek ooreet?

As ’n mens vrede met jouself en jou lewe het, sal jy jou ook minder aan ongesonde trooskos vergryp, sê aktrise Amalia Uys. Rigiede dieetreëls het nog nooit vir my...

Om knolle as sitroene te verkoop

Liewe Persoon Hulle sê dit is die laaste strooihalm wat die kameel se rug breek, maar dit is beslis goeie bedoelinge wat ‘n vrou se moed breek. Dink ‘n bietjie daaroor:...

Wil ek regtig hê wat ek wil hê?

Wil ek regtig hê die Here moet my gee wat ek wil hê, al is dit nie Sy plan vir my lewe nie? My eerste instink is: Ja. Nes ‘n...

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,359IntekenaarsTeken aan