Woensdag, Oktober 16, 2019

Bewapen jouself

Terwyl ek by my rekenaar sit en probeer dink aan iets inspirerend om te skryf, het my gedagtes weggedeins. Sperdatums het gekom (en gegaan), en tog kon ek nie hoor...

Wanneer alles nie okay is nie…

Dit is soms moeilik om met die dinge van die lewe te worstel, veral as jy in die publieke oog is. Die druk om altyd die een te wees...
video

[VIDEO] Weet wat jou maat nodig het

As jy jou maat se liefdestaal ken, blom jou huwelik. Gretha Wiid vertel jou hoe. Gretha Wiid, huweliksgroei, seksualiteit en tieners Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.  

Só moet jy omgee, soos Jesus

Ander se probleme en moeilike omstandighede móét vir jou saak maak. Wat beteken dit om om te gee in so ’n mate dat dit ’n verskil maak?

Oorkom angs

Op die dorp waar ek skool gegaan het, was die sportvelde net buite die dorp geleë. Met die koshuis redelik sentraal in die dorp geleë, moes ons dus Dinsdae...
Lizanne du Plessis

[VIDEO] Aanmoediging ontwikkel die brein

Bou aan ’n sterk ouer-kindverhouding sodat jou kind se brein gesond kan ontwikkel.

Draai jou stoel, rug na die muur, en kyk na die horison uitgestrek voor...

Soos ek deur die strate van Parys stap merk ek op dat bykans al die stoele van die koffiewinkels in die rigting van die straat gedraai is en dit...

Wen Beaucience Natural Day Cream met SPF15

Beaucience is ’n trots Suid-Afrikaanse, natuurlike velsorgreeks wat, waar moontlik, fokus op natuurlike formulasies en bestanddele.

Wen ‘n geskenkbewys van Evolve Day Spa ter waarde van R1000

Evolve dag-spa Die lewe kan somtyds skrikwekkend wees soos die eise opstapel en dit vir jou voel asof jy altyd probeer om die tyd in te haal. Ons het ’n omgewing...
video

[VIDEO] Kragoefeninge vir metabolisme

Kardio is baie goed vir ons kardiovaskulêre gesondheid, maar as kardio- en kragoefeninge met mekaar kompeteer vir langtermynvetverbranding, wen kragoefening die goue medalje! Kragoefening versnel jou metabolisme Jou liggaam raak nie...

Bekendes