fbpx
Maandag, November 19, 2018

Aktueel

Vroue praat oor… Oorwin

Soms skyn die son helder, ander kere val daar skaduwees oor jou. Verandering, verwerping, tekortkominge en mislukkings kom staan in ’n ry. Sulke tye kos dit deursettingsvermoë en daadwerklike...

Die 3 grootste issues in ‘n vrou se lewe

Elke vrou wil graag alles insit om die beste van haar lewe te maak. Fokus eers op hierdie areas en jy sal ’n gelukkiger mens wees.

[VROUE PRAAT OOR] Om nie kinders te kan hê nie

Die pad van kinderloosheid is ’n lang en eensame reis.
Toyota

Barensnood op wiele

Vriende, uit die titel kan julle aflei hierdie storie het ‘n effense ouderdomsbeperking en ‘n waarskuwing: nie vir sensitiewe lesers nie en veral nie vir diegene wat nog eendag geboorte moet skenk nie!

1 uit elke 12 Christene verduur “uiterste” mates van vervolging – 2018 Wêreldwaarnemingslys

Wêreldwyd is daar 2,48 miljard Christene. Ongeveer 215 miljoen van hierdie Christene, of 1 uit elke 12 Christene in lande op die Top-50 van die Wêreldwaarnemingslys, verduur “uiterste” mates van vervolging.

[Vroue praat oor…] Studies, pret en studentwees

Studentejare klink meestal na pret, maar voel alle studente werklik so? Is daar nie dalk party studente wat eerder moedeloos voel met die vreemde omgewing en alles wat van hulle verwag...

VROUE PRAAT OOR… Die lewe van ’n huishulp

Elkeen van ons kan ’n storie vertel van ’n huishulp wat ’n invloed op ons gehad het. Dalk was dit Emily wat sulke lekker frikkadelle kon maak as jy...
vroue.jpg

Vroue se giere wat mans laat wonder…

Mans en vroue dink nou eenmaal nie eenders nie. Daar is ’n paar dinge wat vroue doen en sê wat mans goed laat kopkrap. Die meeste mans verstaan nie...
Die krag in jou woorde

Die krag in jou woorde

Wat ons sê, maak ’n verskil in mense se lewens. Kyk hoe verhelder jou kind se gesig as jy sê: “Ek is trots op jou.”   GRATIS E-BOEK 1001 Bybel Beloftes vir...
wat my drome beteken

Drome en wat dit moontlik kan beteken

Elke mens droom 3 tot 6 keer per nag, almal kan net nie hul drome onthou nie. Alhoewel dit partykeer voel asof 'n droom lank aangehou het, het studies...

Bekendes