Saterdag, Augustus 24, 2019
Die krag in jou woorde

Die krag in jou woorde

Wat ons sê, maak ’n verskil in mense se lewens. Kyk hoe verhelder jou kind se gesig as jy sê: “Ek is trots op jou.”   GRATIS E-BOEK 1001 Bybel Beloftes vir...

Die 3 grootste issues in ‘n vrou se lewe

Elke vrou wil graag alles insit om die beste van haar lewe te maak. Fokus eers op hierdie areas en jy sal ’n gelukkiger mens wees.

Vroue praat reguit… verslawing

Een ding wat soos ’n paal bo water staan, is dat dwelms gebruik word om emosionele pyn te verdoof. Hier is vyf vroue se stories – rillers oor tik,...
skoonma

Die band tussen ma’s en hul skoondogters

Die dag as jou seun trou, kry jy ʼn dogter by en word ’n nuwe familieband gevestig, wat met liefde en aanvaarding groei en blom. VROUE PRAAT OOR... Die dag as...
vroue.jpg

Vroue se giere wat mans laat wonder…

Mans en vroue dink nou eenmaal nie eenders nie. Daar is ’n paar dinge wat vroue doen en sê wat mans goed laat kopkrap. Die meeste mans verstaan nie...

1 uit elke 12 Christene verduur “uiterste” mates van vervolging – 2018 Wêreldwaarnemingslys

Wêreldwyd is daar 2,48 miljard Christene. Ongeveer 215 miljoen van hierdie Christene, of 1 uit elke 12 Christene in lande op die Top-50 van die Wêreldwaarnemingslys, verduur “uiterste” mates van vervolging.

VROUE PRAAT OOR… Die lewe van ’n huishulp

Elkeen van ons kan ’n storie vertel van ’n huishulp wat ’n invloed op ons gehad het. Dalk was dit Emily wat sulke lekker frikkadelle kon maak as jy...

Vroue praat reguit… Studies, pret en studentwees

Studentejare klink meestal na pret, maar voel alle studente werklik so? Is daar nie dalk party studente wat eerder moedeloos voel met die vreemde omgewing en alles wat van hulle verwag...

Hoe laat ek my lewe saak maak?

Smag jy na ’n lewe met betekenis? Dan sal iets moet verander. Ons help jou om dit te laat gebeur met ’n klompie doeltreffende wenke. Mense besluit van tyd tot...
video

’n Thaise tronk leer ’n ma en dogter hoe om pyn in iets positiefs...

Duisende kilometers tot in ’n Thaise tronk het hulle langer as ’n dekade geskei. Vandag is ma, VANESSA GOOSEN, en haar dogter, Felicia, dankbaar om mekaar opnuut te leer...
Harvesters

Bekendes