Dinsdag, Junie 19, 2018

Artikels

leer.png

Help jou kind om getrou te studeer

Jy weet jou kind kan beter presteer, maar as jy met haar daaroor praat, rol die oë hemelwaarts. Skoolwerk is boring. Hoe kry jy haar sover om getrouer te...
32.jpg

’n Huwelik wat vir julle albei werk

Wens jy dat julle verhouding ’n bietjie meer opwindend was? Dat manlief dalk iets meer saam met jou sal doen en wys hy is daar? Hoe kan julle saamstem...
aanneem.jpg

n Ander mamma se kind is myne

Jarine is ’n gebore mamma, maar kan nie kinders hê nie. Toe maak ’n ander mamma haar droom waar.Liewe Biologiese Mamma Hierdie keer het die lewe op ’n baie vreemde...
positiewe_denke.png

Positiewe denke – so kan twyfel jou help

“Of jy dink jy kan, of dink jy kan nié, jy is waarskynlik reg,” het Henry Ford gesê. Werk dus aan jou ingesteldheid en behaal sukses.Jou negatiewe gedagtes kan...
oefening_in_bed.jpg

Oefen só op jou bed

Voor jy soggens jou voet uit die bed sit of jou kop saans die kussing tref, kan jy ’n oefensessie inkry.Die beste deel van hierdie oefening is dat jy...
liesel_krause_wiid_1.jpg

ʼn Pragtige boodskap oor Hemelvaart

Op 14 Mei vier gelowiges regoor die wêreld Hemelvaart. Liesel Krause-Wiid vertel dat dit as ʼn dag van blydskap en vreugde gesien word.[youtube https://www.youtube.com/watch?v=ZjojBSkXRk8]

Verlam na ’n omgeruilde leêr

Weens dokters se nalatigheid is Dulecia se lewe onherroeplik verander. Haar pad met God bewys egter dat Sy planne bo alles vir ons steeds mooi is!Dit was ’n nat...
bekommerd.png

Die nommer-een-kuur vir jou stres

Aardverwarming, die kinders, jou geldsake – jy bekommer jou oor alles. Tog kán jy vrede hê, al moet jy met hierdie dinge saamleef. Aardverwarming, die kinders, jou geldsake – jy...
r.png

Hou jou vel vir altyd gesond

Die borrelende TV-aanbieder Liezel van der Westhuizen is ambassadeur van die DMK-skoonheidsreeks. Hoe lyk sy so goed? Raak aktief vir ’n gloeiende velAs jy in die kollig is, verwag mense...
skoonheid.png

Skoonheidsredakteurs se geheime

Die room van Suid-Afrika se mooimaakjoernaliste vertel jou wat hulle gewoonlik net by vriendinne kwytraak. Die room van Suid-Afrika se mooimaakjoernaliste vertel jou wat hulle gewoonlik net by vriendinne kwytraak.Om...
Epimax

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,256IntekenaarsTeken aan
Epimax