Saterdag, September 22, 2018

Artikels

ma.jpg

Die beste raad vir ma’s óóit!

Met hierdie praktiese raad kan jy jou lyf terugkry, jou gesin se mae vol hou en boonop sorg dat daar geld in jou beursie is! Skud jou na-babalyf af –...
skinder.jpg

Wat skinder oor jou verklap

Skinder vertel meer oor die persoon wat jý is, as die een oor wie jy praat. Wat verklap jou woorde oor jou?Jy bel jou vriendin en julle klets heerlik....
uitgebrand.jpg

Voel jy uitgebrand? Dalk gee jy te veel

Gelowiges gee van hulle tyd, geld en talente. Sonder balans kan selfs die sterkste vrou egter uitbrand.Op pad na die saaltjie waar die kleuters kerk hou, sien Saretha haar...
juanita.png

My gebrek word my brood en botter

Soos Moses voel Juanita de Villiers soms dat God haar op verkeerde plek gesit het. Maar Hy maak nie foute nie. Soos Moses voel Juanita de Villiers soms dat God...
seks_verkoue.png

Seks verbeter jou immuniteit

As verkoue en griep jou gereeld teister, kan jy doen met die drie truuks vir ’n sterker immuunstelsel. Gereelde seks’n Gesonde intieme lewe kan ’n gesonde immuunstelsel bevorder. Seks is...
lyf_1.png

Onthou beter en hou jou brein skerp

Sukkel jy deesdae om te fokus? Die regte aanvullings kan help om jou verstand weer vlymskerp te maak.Jy kan skielik nie die ma by die skool se naam onthou...
pasta.png

Eet gesond terwyl jy koop

’n Paar uur in die winkelsentrum kan jou rasend honger maak, kies iets wat lekker én gesond is. Pasop vir te veel vrugte in jou smoothieBaie van ons het al...
linda_kriel.jpg

Maerder bo-bene in ’n japtrap

Voor die winterkoue finaal aanbreek, het jy gou nog ’n kans om jou lyf reg te kry vir jou skinny jeans en boots. Met hierdie oefening hoef jy nie meer...
Nicole_Flint.jpg

Die een dieet wat régtig werk

Al het ons almal al ’n kitsdieet probeer, glo Nicole Flint, gewese Mej. Suid-Afrika, slegs aan een eetprogram.As tiener was ek nie oorgewig nie; nogtans het ek met allerhande...
paasfees_griekeland.jpg

Paasfees in Griekeland

““Oh! You do not know it is the crucifix of Kristos!” Om seker te maak dat ek hom reg verstaan, sprei hy sy arms vollengte na weerskante toe uit...
Du Preez Stoltz

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,548IntekenaarsTeken aan
Du Preez Stoltz