fbpx
Dinsdag, Desember 11, 2018

Bekendes

video

[VIDEO] Wat bring rustigheid in Reynardt Hugo se lewe?

Reynardt Hugo, van die sanggroep Adam en die sepie Binnelanders, gesels openhartig oor ego’s, versoekings en geloof.
video

[VIDEO] Elsje Neethling deel wat sy oor selfvertroue geleer het

Sy is ’n Springbok-branderplankryer, skryf boeke, gee kunsterapie. Breinkanker en ’n rolstoel kon Elsje Neethling nie onderkry nie. Waar kom haar selfvertroue vandaan?

Die regte ding op die regte tyd

Die aktrise Jana Kruger (vroeër Strydom) beur nie meer stroomop teen die lewe se uitdagings nie. Sy het die kuns aangeleer om rustig saam met die vloei te beweeg. Jana...
video

[VIDEO] Jana Kruger kies om gelukkig te wees

Die lewe kan soms donker en moeilik raak. Jana gesels oor hoe sy haar lewe lig en lekker hou.
video

[VIDEO] Jy ontvang meer as jy gee

Pedro Kruger glo dat om te gee deel van sy DNA is en dat jy altyd veel meer terug kry as wat jy gee.

Pedro Kruger

Pedro Kruger het ná ’n traumatiese gebeurtenis waarin sy pa betrokke was, anders na die lewe begin kyk. Ook na wat hy doen en of hy wel ’n nalatenskap...

Liewe Lika…

In ’n openhartige brief aan haar jonger self vertel die aktrise Lika Berning van haar lang pad van vrees en twyfel na vrede, vergifnis en selfaanvaarding. Dit maak jou lekker...
video

[VIDEO] Hoe vind jy balans?

As ma, vrou en aktrise is Lika Berning se dae lekker besig. Vind uit hoe sy tyd maak vir alles.  
video

[VIDEO] Hoe glo jy in jouself as jou talent nie erken word nie?

Hoe gemaak as jy jou eiewaarde bou op jou talent en dit skielik niks beteken nie? Frank Rautenbach deel sy reis.

Andries Vermeulen: “Ek bring hoop saam met die lag”

Storieverteller ANDRIES VERMEULEN se grootwordjare was allesbehalwe ’n grap, maar vandag gebruik hy dit om vir mense hoop saam met die humor te bring. My sendingveld lyk baie anders as...
FloraCare

Bekendes

FloraCare