Donderdag, Augustus 22, 2019

Nuwe baba en ‘n nuwe lewe

Hulle lyk soos die perfekte gesin, maar sanger Gerhard Steyn en sy vrou, Zelri, weet nou dat daar nie ’n ding soos “perfek” is nie.

Ek het die lang pad gestap

As hoofsanger van die sanggroep Adam en die gewilde karakter dr. Tertius Jonker in Binnelanders, het Reynardt Hugo gedink hy is onaantasbaar. Dit het hom byna vernietig. Om ’n...

“Tyd maak nie gesond nie”

Dit is nou vyf jaar sedert Reeva op ’n wrede manier van June en Barry Steenkamp weggeneem is. Hoe gaan jy aan met jou lewe? Hoe staan jy weer elke...

Wat met jou gebeur, is nie wie jy is nie

Tinarie van Wyk Loots erken dat omstandighede soms oorweldigend kan wees. Dan is dit belangrik om kalm te bly en nie toe te laat dat dit jou eiewaarde beïnvloed nie.

“Aanbidding is regtig waar ons harte lê”

Lindi en Wynand Delport van Anders het ’n hart vir geestelike musiek. Hulle doelwit is om iets nuuts in lofliedere te bring. Anders is amptelik vir ons gebore toe... ons...
Jan Braai

Jan Braai – “Ek kies om gelukkig te wees”

Die mense dink die wêreld is my braaiplek, en ek ís baie tevrede dat ek waarde tot die samelewing kon toevoeg. Tog is dit vandag vir my die belangrikste...

Ma en dogter duisend

Vriende, vertrouelinge, geesgenote. Minki van der Westhuizen en haar ma, Carien, deel nie net beeldskone gene nie, maar ook ’n spesiale verhouding wat gebou is op liefde, respek en...

Die hart van ’n plaasmeisie

Na tien suksesjare in die musiekbedryf is Lianie May steeds die plaasmeisie wat soms haar poniestert en vellies vir lipstiffie en glans verruil, maar sy het grootgeword. Sterker, wyser...

Uiteindelik is ek “DAAI OU”

JO BLACK het lank aan homself getwyfel. Nou is hy die man met die welige baard en tatoeëermerke wat die Afrikaanse musiekwêreld aan die gons het!
Natasha Sutherland

“Wie ek is, is heeltemal genoeg”

Vir Natasha Sutherland lê geluk en tevredenheid in klein goedjies: ’n sonsondergang, lawwe oomblikke saam met haar kinders, die reuk van suurlemoen...
Harvesters

Bekendes