Woensdag, Oktober 16, 2019
video

[VIDEO] Wat bring rustigheid in Reynardt Hugo se lewe?

Reynardt Hugo, van die sanggroep Adam en die sepie Binnelanders, gesels openhartig oor ego’s, versoekings en geloof.
EarlyB

Early B: Wat ek geleer het…

OM SUKSESVOL TE WEES… kos baie harde werk en nooit opgee nie. Soms moet jy slaap prysgee, net solank jy nie ophou druk vir dit wat jy soek nie. Keep...
video

[VIDEO] Hoe om te luister sonder om te oordeel

As daar nou iets is wat RSG-aanbieder Sue Pyler kán doen, is dit om te praat, maar ook te luister...

Uiteindelik is ek “DAAI OU”

JO BLACK het lank aan homself getwyfel. Nou is hy die man met die welige baard en tatoeëermerke wat die Afrikaanse musiekwêreld aan die gons het!
video

[VIDEO] “Dis goed dat die lewe my weer bietjie rek en strek”

Al lyk dit so, was dit vir Leandie du Randt nie maklik om sukses te behaal nie. Sy vertel wat sy uit haar mislukkings geleer het.
video

[VIDEO] Nadia Beukes eksklusief

Nie almal hou van verandering nie. Nadia Beukes ook nie, maar verandering het haar belangrike lesse geleer...
Elizma Theron

Dít inspireer my! (Elizma Theron)

ELKE BESIGE VROU MOET TEN MINSTE… een keer ’n maand haarself bederf met iets lekkers soos ’n fliek, uiteet of spa-sessie. Die ontspanning en alleenwees met my eie gedagtes, maak...

Pedro Kruger

Pedro Kruger het ná ’n traumatiese gebeurtenis waarin sy pa betrokke was, anders na die lewe begin kyk. Ook na wat hy doen en of hy wel ’n nalatenskap...

Stella: “Ek is nie meer bang vir vrees nie”

Sangeres STELLA, wat soms vroualleen op ’n plaas is, vertel hoe sy vrees gebruik om haar gedagtes eerder op God se beloftes te fokus. Met swetende hande skakel ek die...
Natasha Sutherland

“Wie ek is, is heeltemal genoeg”

Vir Natasha Sutherland lê geluk en tevredenheid in klein goedjies: ’n sonsondergang, lawwe oomblikke saam met haar kinders, die reuk van suurlemoen...

Bekendes