Sondag, Maart 29, 2020

Geloofstorie

Charmé Kriel

Twee kinders later

Charmé word onverwags met preëklampsie gediagnoseer toe sy 27 weke swanger is. Lisa  word met ’n noodkeisersnee gebore, weeg slegs  850 gram en veg elke dag om haar lewe....
Andries Enslin

Nuwe hoop ná die seerkry

Andries Enslin van die Alberton Lewensentrum is sterker ná sy krisis. Hy gesels openhartig oor sy seisoen van swaarkry en wat dit hom geleer het. Die dinge wat gebeur het,...
Charlize Berg

“Ek was amper op ’n geestelike dwaalspoor” vertel Charlize Berg

Die sangeres CHARLIZE BERG is passievol lief vir die Here. Tog sou sy nooit kon voorsien dat die internet haar op ’n dwaalspoor sou lei nie. Sy het geweet...
Dewald Wasserfall

Pyn, verlies, keuses, lesse… Dewald Wasserfall ken dié afdraaipaaie goed

Daar was ’n droom in sy hart. Al wat hy wou doen, was om te sing. Om deur musiek mense se lewens aan te raak. Maar niks wat die moeite...
Marno van der Merwe

“God het my nog nooit gelos nie”

In die film Bond of Blood draai die hoofkarakter, vertolk deur MARNO VAN DER MERWE, sy rug op sy ouerhuis. Só word die verhaal van ’n verlore seun van...
Wynand en Lindi van Anders

Wonderwerke gebeur nog, sê Anders se Wynand en Lindi

Albei was op die randjie van die dood. Sy, gebukkend onder die donker wolk van depressie. Hy, leweloos ná ’n fratsverdrinking. Die broosheid van lewe en dood, opgesluit in...

Rozanne McKenzie het haar glans herwin

Rozanne McKenzie het haar glans verloor. Haar hart is stukkend gehuil. ’n Ma vir wie alles te veel geword het. Sou alkohol die las kon verlig? Kan enigiets of...

Uiteindelik die besef: “Ek is goed genoeg” vir Caroline-Grace Brüssow

Sy is mooi en slim, en het pragtige stem. Tog word CAROLINE-GRACE BRÜSSOW van The Voice-faam soms steeds gepootjie deur een ding waarmee ons almal dikwels sukkel. Dis ’n vraag...

Hoe om te weet wat my doel is

’n Mens het unieke talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal, sê Frans Cronjé. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Net ’n...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!