Donderdag, Augustus 22, 2019

Dít inspireer my! (Hanna Grobler)

MENSE WAT UITSTYG... ten spyte van hulle omstandighede en waar hulle vandaan kom. Dis vir my ’n bewys dat jy wel ’n keuse het om ’n suksesvolle en ’n beter...
video

Rozanne McKenzie: “Dinge wat my inspireer en motiveer”

Rozanne is mens soos ek en jy, sy vertel graag van haar hart se geluk en haar vrese.
video

Hanna Grobler gee raad oor hoe om jou passie te vind

’n Nuwe passie is soos ’n energiedrankie vir jou gemoed. Hanna Grobler gee raad oor hoe om joune te vind.

Die waardes wat Demi Lee Moore vorm

Sy is die musiekpubliek se nuwe goue meisie met die groot stem wat die gróót kontrak kon inpalm. Maar om met oorgawe te sing is nie al wat DEMI...

Wayde van Niekerk leef God se droom vir hom

Jare en jare se bitter harde werk. Eindelose opoffering van naweke en vakansies. Nooit was dit ’n opsie om tou op te gooi nie. Of te bly lê as...

Leandie du Randt: “Lief vir myself, ongeag…”

Al druk die lewe haar soms in ’n hoek, druk LEANDIE DU RANDT – aktrise, besigheidsvrou en motiveerder – doodeenvoudig terug, met selfliefde as haar skans. Die nuus was ’n...
video

[VIDEO ONDERHOUD] Demi Lee Moore se guilty pleasure

Sy het ’n stoute gewoonte en sy voel nie een oomblik skuldig daaroor nie, bieg sangeres Demi Lee Moore.

Demi Lee Moore: Wat ek geleer het…

DIE LEWE IS NIE ALTYD REGVERDIG NIE... maar ons het ’n keuse. Toe ek sewe was, is my pa skielik aan kanker oorlede. Ek is nou nog nie oor sy...
video

[VIDEO] “Dis goed dat die lewe my weer bietjie rek en strek”

Al lyk dit so, was dit vir Leandie du Randt nie maklik om sukses te behaal nie. Sy vertel wat sy uit haar mislukkings geleer het.

Dít inspireer my! (Leandie du Randt)

EK IS OP MY GELUKKIGSTE… as ek goeie wyn drink saam met my familie en vriende. Deesdae is dit my eie rooiwyn, Du Randt Bosch, met die naam Grateful 2017....
Harvesters

Bekendes