Woensdag, April 1, 2020

BEKENDES

Hoe om te weet wat my doel is

’n Mens het unieke talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal, sê Frans Cronjé. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Net ’n...

Ouer, beter, wyser

Op 40 is Lindie Strydom (aktrise, aanbieder, motiveringspreker) dankbaar dat sy nooit weer haar 20-jarige self hoef te wees nie. Vir haar is daar baie meer lekker dinge aan...

Niks hou my terug nie

Die aktrise, aanbieder en sangeres Nadia Beukes se lewe is besig om ’n nuwe, opwindende seisoen binne te gaan – een wat haar daaraan herinner om nooit weer haarself...

Dit was harde werk om bo uit te kom

Mej. Suid-Afrika, Demi-Leigh Nel-Pieters, se blink, bruin oë en breë glimlag verklap baie. Sy het geleer dat stereotipes afgebreek word deur net jouself te wees.

Ek is die pa wat ekself wou hê

Eers was hy die beat boxer van Flip-a-Coin, toe die seremoniemeester wat tale aksentloos oor sy tong laat rol. Deesdae begroet hy Expresso-kykers vrolik in die oggend. Hoekom trek...

Put krag uit jou pyn

In ’n stikdonker wêreld bly die blinde The Voice SA-sanger Vernon Barnard gefokus op die lig aan die binnekant wat hom deur elke slaggat en teleurstelling dra. Dit het sommer...

Storms het my gehelp om te vlieg, glo Thuli Madonsela

In ‘n land gekaap deur korrupsie was sy die flentertjie hoop waaraan almal vasgeklou het. Onverskrokke het sy doodsdreigemente, ‘n magtige president en sy kabinet oorleef. Wie was jou held...

Waar begin jy as daar so baie is om te sê?

Wat kan waardevol wees aan kanker? Musikant en akteur Bouwer Bosch woeker met sy talente, maar die lewe het hom al tot stilstand geruk. Sy pa se siekte en...

Pedro Kruger

Pedro Kruger het ná ’n traumatiese gebeurtenis waarin sy pa betrokke was, anders na die lewe begin kyk. Ook na wat hy doen en of hy wel ’n nalatenskap...

Die regte ding op die regte tyd

Die aktrise Jana Kruger (vroeër Strydom) beur nie meer stroomop teen die lewe se uitdagings nie. Sy het die kuns aangeleer om rustig saam met die vloei te beweeg. Jana...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!